
Agri SA sê dankie vir droogtehulp aan die landbougemeenskap van SA
Agri SA wil alle donateurs bedank vir hulle bydraes tot die Agri SA Droogtefonds. Skenkings ter waarde van R16-miljoen is tot dusver ontvang waarvan R15 500 001 aan provinsies wat die hardste deur die droogte geraak is, beskikbaar gestel is. Provinsies is as volg ondersteun: – Noordwes: R3 639 474 – Vrystaat: R3 439 474 […] More