Latest stories

  • in

    Inbraak by die DBV

    Daar was ‘n inbraak by Brakpan se DBV en die organisasie het die publiek gevra om te help sodat die Dierebeskermingsvereniging met sy goeie werk kan voortgaan. Die diewe het deur die kombuis se plafon ingekom en baie skade is aan die gebou aangerig. Heelwat items is gesteel, maar die diere het darem nie seergekry […] More

  • in

    Wilde diere hoort in die natuur, sê die DBV

    Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging het ingegryp om ‘n besending reptiele en amfibiese diere wat op die Johannesburgse Lughawe in ‘n vragarea agter gebly het, te red. Baie van die 1 600 diere het reeds gevrek. ‘n Slegte reuk het inspekteurs se aandag getrek. More