Latest stories

  • diesel
    in

    Brandstofpryse kan weer in Augustus styg

    Brandstofpryse kan heel moontlik weer styg aan die begin van Augustus. Dit is volgens die Automobiel Assosiasie (AA) wat kommentaar gelewer het op die ongeouditeerde middelmaandse brandstofprysdata wat deur die Sentrale Energiefonds vrygestel is. Die rede vir die styging is as gevolg van die Rand se waarde. Die AA sȇ die huidige data stel ‘n […] More

  • in

    Brandstofpryse styg in April as gevolg van brandstofheffing

    Alhoewel basiese brandstofpryse verder gaan daal na die einde van die maand, gaan die algemene brandstofpryse verhoog as gevolg van die toevoeging van verhoogde brandstofheffings in April. So sȇ die Automobiel Assosiase (AA), wat kommentaar gelewer het op die ongeouditeerde middelmaandse brandstofprysdata wat deur die Sentrale Energiefonds vrygestel is. “Die wisselkoers van die Rand teen […] More

  • in

    Goeie nuus vir verbruikers: Laer brandstofpryse in Februarie verwag

    Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Brandstofpryse kan welkome nuus in Februarie tot gevolg hê nadat die wisselkoers die afgelope twee weke steeds teen die aansienlik sterker vlakke sedert die einde van Desember verhandel het, ten spyte van die skerp styging in die Brent-ru-olieprys, wat die internasionale maatstaf vir oliepryse is. Volgens die jongste inligting van […] More

  • in

    Gaan jy meer vir brandstof in Desember betaal?

    Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Die pryse van brandstof kan na verwagting in Desember skerp styg weens die verdere styging in die ru-olieprys en die verswakking in die wisselkoers. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vanoggend bekend gemaak is, kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng op […] More

  • brandstof
    in

    Groot brandstofprysstygings in Desember verwag

    Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Die pryse van brandstof kan na verwagting in Desember skerp styg weens die verdere styging in die ru-olieprys en die verswakking in die wisselkoers. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vanoggend bekend gemaak is, kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng op […] More

  • petrol
    in

    Verdere brandstofprysstygings in November verwag

    Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Die pryse van brandstof sal na verwagting in November nog styg weens die verdere styging in die ru-olieprys en die verswakking in die wisselkoers. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vanoggend bekend gemaak is, kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng op […] More

  • in

    Verbruikers gaan nog meer vir brandstof in Oktober betaal

    deur Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom Die pryse van brandstof sal na verwagting in Oktober verder styg weens die skerp styging in die ru-olieprys. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng op Woensdag, 4 Oktober 2017 moontlik met 26,3 sent per liter en […] More

  • brandstof
    in

    Data voorspel styging in brandstofpryse

    Sterker internasionale brandstofpryse en ‘n geleidelike verswakking van die Rand gaan einde Augustus ‘n stygende uitwerking op alle brandstoftipes hê. Dus moet boere en verbruikers hulle gereed maak om aan die begin van September meer vir brandstof te betaal. Dit is die siening van die Automobiel Assosiasie wat kommentaar lewer op die ongeouditeerde middelmaandse brandstofprysdata […] More

  • brandstof
    in

    Brandstofpryse kan moontlik nou weer styg

    Hoër internasionale brandstofpryse en ‘n verswakte rand teenoor die Amerikaanse dollar verhoog die moontlikheid dat motoriste aan die begin van Augustus meer vir brandstof gaan betaal. So sê die Automobiel Assosiasie (AA) wat kommentaar lewer op die ongeouditeerde middelmaand brandstofdata wat deur die Sentrale Energiefonds vrygestel is. “Daar was ‘n geringe afname in die internasionale […] More

  • petrol
    in

    Nog laer brandstofpryse in Julie verwag

    Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Die pryse van brandstof sal na verwagting nog verder in Julie daal. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vanoggend bekend gemaak is, kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng op Woensdag, 5 Julie 2017 moontlik met 67,6c per liter en die prys […] More

  • in

    Brandstofprys moontlik laer

    Die rand se waarde en die afname in die olieprys kan moontlik veroorsaak dat die brandstofpryse nog daal. So sê die Automobiel Assosiasie (AA) wat kommentaar lewer op die ongeouditeerde middelmaandse data deur die Sentrale Energiefonds (CEF). Dit lyk tans of padgebruikers kan kyk na ‘n afname in die petrolprys van tussen 60c en 64c […] More

  • brandstof
    in

    Rommelstatus laat brandstofpryse styg

    Brandstofpryse in Suid-Afrika gaan styg as gevolg van die rand se verswakkende waarde teenoor die Amerikaanse dollar. So sê die AA in hulle kommentaar op die ongeouditeerde middel-maand brandstofpryse wat deur die Sentrale Energiefonds bekendgemaak is. Petrol gaan vermoedelik met 55c per liter in Mei, diesel met 39c per liter en paraffien met 41c per […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.