Latest stories

  • in

    Bokhaarmark versterk

    Die sybokhaarmark het goed presteer op die voorlaaste veiling van die winterverkoopseisoen 2018. Ten spyte van die sterker Rand het die gemiddelde markaanwyser met 1,5% gestyg om op R290,47/kg te sluit. Die Rand het teen R14,08 teen die Amerikaanse Dollar verhandel en R16,07 teen die Euro. Die Rand het 1,0% teenoor die Amerikaanse Dollar versterk […] More

  • angora
    in

    Bokhaarmark versterk

    Die sybokhaarmark het voortgegaan met ‘n opwaartse neiging by die voorlaaste veiling van die 2017 somer verkoopseisoen ondanks die sterker Rand. Die redelike groot aanbod het bestaan uit goeie gehalte sybokhaar in die algemeen en die beter kwaliteit bokhaar het ekstra aandag van die kopers ontvang. Die Rand het met 4,2% teenoor die Amerikaanse Doller […] More

  • angora
    in

    BOKHAARMARK VERSTERK

    Op die vierde veiling van die somer verkoopseisoen het die beter kwaliteit aanbieding goeie kompetisie van al die kopers ontlok. Die Rand het met 6,2% teenoor die Amerikaanse Doller verswak in vergeleke met die vorige veiling en teen R13,80 verhandel. Bokhaar pryse het gebaat by die verswakking van die Rand en die gemiddelde markaanwyser was […] More