Latest stories

  • Zimmatic
    in ,

    Zimmatic neem presisiebesproeiing na nuwe hoogtes

    Die ongelooflike het nou moontlik geword en is binne bereik van die Suid-Afrikaanse boer. ’n Spilpunt kan nou die presiese hoeveelheid water wat ’n enkele plant benodig op hom toedien. Gegewe dat grond oor ’n enkele land vinnig kan verander en die waterhou- en dreineringsvermoë ook vinnig wissel, is dit ’n uitmuntende manier om presisielandbou […] More

  • in ,

    Stewarts & Lloyds het alles wat jou plaas nodig het

    Geslagte lank reeds is Stewarts & Lloyds een van die eerste woorde wat ’n plaaskind leer ken. ’n Mens kan immers nie van pompe, hekke, heinings en ’n swetterjoel ander boerderybenodigdhede praat sonder om Stewarts & Lloyds se naam te noem nie. Stewarts & Lloyds is ’n groot onderneming met ’n betroubare naam en ’n […] More

  • in ,

    Irrigation Unlimited: Ocmis die leier met wateraangedrewe besproeiing

    Sinvolle watergebruik was nog nooit so belangrik soos nou nie. Die droogte wat die afgelope paar jaar landwyd sy merk gelaat het, het baie boere opnuut laat besef hoe belangrik dit is om water doeltreffend te gebruik. Irrigation Unlimited se Ocmis-kruipspuite gee boere al die voordele van jare se tegnologiese ontwikkeling in wateraangedrewe besproeiing vanuit […] More

  • Senter360
    in

    Senter360 maak suikerrietboerdery soet

    Suikerriet word oor die algemeen as ’n maklike kontantgewas beskou wat min insette en moeite verg. Maar suikerriet is hard en taai. Dit benodig baie water en word dan baie hoog en feitlik ondeurdringbaar as oestyd naderkom. Tradisioneel het boere sleeppype met Floppy- of klapspuite gebruik om die massa water toe te dien, maar dit […] More

  • irrigation unlimited
    in

    Irrigation Unlimited: Kry die besproeiingstelsel wat jou plaas pas

    Die boer is die belangrikste party in die landboubedryf en daarom moet sy belange altyd eerste kom, glo Irrigation Unlimited se mense. Dirk van Zuydam van Weenen in Natal was op soek na ’n besproeiingsoplossing wat by sy boerdery pas en waarvoor hy nie sy boerdery hoef aan te pas nie. Die antwoord het hy […] More

  • in

    Besproeiing: Meer suurstof in water sit wins in jou sak

    Dit is deeglik bewys – hoe meer suurstof in die besproeiingswater, hoe gesonder die plante en hoe groter en gesonder die boer se oes. Wanneer besproeiingswater min suurstof bevat, veroorsaak dit ’n suurstofarm toestand in die grond, wat gunstig is vir allerlei ongewensthede soos swamme, anaërobiese mikro-organismes en aalwurm wat die toevoer van suurstof, water […] More

  • drupbesproeiing
    in

    Ultrasoniese klank help om drupbesproeiing funksioneel te hou

    Felix Reinders, Landbounavorsingsraad: Instituut vir Landbou-ingenieurswese Moderne drupbesproeiing het vanaf ’n eenvoudige waterbronbestuurstelsel ontwikkel tot ’n ingewikkelde, kennisintensiewe bestuurstelsel wat die chemiese, fisiese en biologiese omgewing manipuleer waarin die plant lewe. Dit word algemeen aanvaar dat drupbesproeiing die doeltreffendste besproeiingsmetode is, maar dit kan ook ondoeltreffend wees as gevolg van swak watergehalte, swak bestuur en […] More

  • mielies
    in

    Nuutste oesskattings: meestal laer as verlede jaar

    Die finale produksieskattings vir kommersiële somergewasse vir die 2015/2016 seisoen is onlangs beskikbaar gestel. Die finale produksieskatting vir kommersiële mielies is 24,3% laer as verlede jaar. Skattings vir sonneblom is 13,9% hoër as verlede jaar terwyl sojabone 30,7%, grondbone 69,7%, graansorghum 38,5% en droë bone 51,7% laer is as verlede seisoen. Die verwagte opbrengs vir […] More

  • in

    Agrico koop Dripco oor

    Die Wellingstonse besproeiingsonderneming, Dripco (Edms) Bpk, is as ‘n lopende saak aan Agrico verkoop. Agrico is ‘n gevestigde, internasionale besproeiingsfirma, wat ook onlangs in die nuus was toe die maatskappy AFGRI se aanbod om sy John Deere-kleinhandelstakke oor te neem, aanvaar het. Agrico vervaardig onder meer spilpunte, PVC-pyp, poli-etileen pyp, goukoppelpype, kleppe, pompstelle en passtukke […] More

  • in

    Agriplas put groei uit elke drupel

    Water word al skaarser en duurder en dit raak al hoe belangriker dat elke druppel water wat ’n boer gebruik, doeltreffend aangewend word, sonder vermorsing. Gelukkig geniet Suid-Afrikaanse boere die voordeel van wêreldklas besproeiingstegnologie wat deur maatskappye soos Agriplas in Kaapstad voorsien word. As dit van Agriplas afhang, sal voedselsekerheid in Suid-Afrika nooit ’n probleem […] More

  • in

    Besproeiing: Lindsay wys hoe hulle water laat werk

    deur Du Preez de Villiers Almal weet dat water die sleutel tot winsgewende gewasproduksie is en dat Lindsay (met hulle Zimmatic-spilpunte) die sleutel tot suksesvollewatertoediening is met hulle nuutskeppings en ontwikkelinge wat boere van vet oeste verseker. By NAMPO het hulle drie nuwe produkte bekendgestel watweer die grense van die besproeiings-tegnologie verskuif het. Besproei ’n […] More

  • in

    Senter 360 se wateraangedrewe spilpunt reik na die hemel

    Fnuik kabeldiewe en krimp jou kragrekening Boere gaan juig oor die rewolusionêre hemelbesem wateraangedrewe spilpunt waarmee Senter 360 vanjaar hulle mondigwording vier. Die wateraangedrewe spilpunt is al ‘n ruk op die mark, maar Senter 360 se vernuftige ingenieurs het kans gesien om die wette van swaartekrag te trotseer om vir boere met hoër gewasse ‘n […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.