Latest stories

  • in ,

    Kristalle bring lig aan die einde van die bek-en-klouseer-tonnel

    Promosie-artikel Bek-en-klouseer is ’n ramp vir ons land en talle veeboere, maar dit hoef nie so te wees nie; kristaltegnologie kan ingespan word om die hele substreek skoon te maak. Agri Frequencies het reeds siektes soos voëlgriep en ook swamsiektes op plante en vrugte gedood, bakteriese verwelk in tamaties gestop en op talle plekke swamsiektes […] More

  • in ,

    Bek-en-klouseer kom op ‘n baie slegte tyd

    Die onlangse uitbreking van bek-en-klouseer in Limpopo kom op ‘n baie slegte tyd vir die rooivleisbedryf. Die bedryf gaan tans onder ’n landswye droogte gebuk. Voer- en mieliepryse het die hoogte ingeskiet en die koopkrag van die verbruiker is onder druk. Dit is te midde van ‘n kuddeboufase ná die droogte van 2016. Al dié […] More

  • Beeste
    in

    Bek-en-klouseer in Limpopo gevind

    Toetse toon dat ‘n uitbreking van bek-en-klouseer by beeste in Limpopo gevind is. Op 21 Augustus 2017 is daar drie siek beeste tydens die weeklikse roetine-inspeksie by ‘n lekbak/diptenk in die Giyani Plaaslike Munisipaliteit opgetel.   Die dieregesondheidstegnikus het die vee klinies en deeglik geïnspekteer in die binnekant van die mond, tong en keel,  aangesien […] More