Latest stories

  • Tito Mboweni
    in

    Doeltreffende besteding is belangriker as groter inkomste

    Na aanleiding van gister se begrotingsrede is Saai skepties oor die klein begroting om grondeise te finaliseer. Tito Mboweni, minister van Finansies, het gister genoem dat R500-miljoen vir die finalisering hiervan begroot is. Volgens Theo de Jager, Saai se direksievoorsitter, is daar baie meer plase onder onafgehandelde grondeise in die Staatskoerant gelys as wat daar […] More

  • Tito Mboweni
    in

    2020 Nasionale Begrotingsrede – tyd vir daadwerklike optrede

    Die minister van Finansies, Tito Mboweni, staar ‘n moeilike uitdaging in die gesig wanneer hy sy Nasionale Begrotingsrede op 26 Februarie gaan lewer. Hy sal bewys moet lewer dat hy tot fiskale konsolidasie verbind is in die konteks van ‘n omgewing wat gebuk gaan onder swak ekonomiese groei, beurtkrag asook ‘n potensiële kredietafgradering deur Moody’s. […] More

  • in

    Agri SA verwelkom minister se voorneme om saam met georganiseerde landbou te werk

    Agri SA is bemoedig deur die minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, se begrotingsrede wat vandag in die Parlement gelewer is. Die president van Agri SA, Dan Kriek, het die toespraak bygewoon en het die fokus op vennootskappe, landbou-finansiering, die kommersialisering van swart boere en die produktiewe gebruik van grond, verwelkom. “Dit […] More

  • in

    2019 Nasionale Begroting: Geen reddingsboei vir die landbou

    Agri SA is teleurgesteld in die minister van Finansies, Tito Mboweni, se eerste begrotingsrede. Minister Mboweni se begrotingsrede van 2019 het na landbou deur middel van metafore verwys, soos “dit is tyd vir ons om die saad van hernuwing en groei te saai”. Ongelukkig het landbou, buiten vir die verwysings na grondhervorming, betreklik beperkte aandag […] More

  • in

    2019 Nasionale Begrotingsrede – ’n geleentheid om na beste praktyk terug te keer

    Agri SA sien uit na die minister van Finansies, Tito Mboweni, se eerste Nasionale Begrotingsrede. Die balans tussen regeringsinkomste (belastinginkomste) en uitgawes is die kern van die regering se begroting. Graderingsagentskappe en finansiële mark-rolspelers wil ‘n verbintenis tot fiskale konsolidasie sien. Die fiskus is onder erge druk en ‘n verdere afgradering deur kredietgraderingsagentskappe moet ten […] More

  • malusi gigaba
    in

    Die begrotingsrede: R6-miljard beskikbaar vir die droogte

    “R6-miljard sal beskikbaar gemaak word in die 2018/19 finansiёle jaar vir droogteverligting,” het Malusi Gigaba, minister van Finansies, tydens die begrotingsrede gesȇ. Hy het ook genoem  dat die land deur droogte geteister word en dat dit baie druk op die watervoorsiening vir inwoners in Kaapstad plaas, daarom moet waterbesparing aandag geniet. Hy voeg by dat […] More

  • in

    Agri SA se verwagtinge van die 2018-begrotingsrede

    Dit is só dat die jaarlikse nasionale begrotingsrede ‘n geleentheid in Suid-Afrika is waarvoor almal wag. Tesame met die positiewe veranderinge wat tans plaasvind in die politieke landskap, word daar verwag dat die Februarie 2018-begrotingsrede beslis aandag sal geniet – nie net van die besigheidsektor en individue binne Suid-Afrika nie maar ook buite die land. […] More

  • brandstof
    in

    Die verbruiker gaan nou nog meer vir brandstof betaal

    Die aankondiging deur die minister van Finansies, Pravin Gordhan, dat ‘n bykomende 30c per liter bygevoeg word tot die algemene brandstofheffing vir die tweede jaar in ‘n ry en dat ‘n bykomende 9c per liter bygesit word by die padongelukkefonds (POF), is rede tot kommer volgens die Automobiel Assosiasie (AA). Die minister het die aankondiging […] More

  • finansies
    in

    Agbiz reageer op minister Pravin Gordhan se begrotingsrede

    Volgens dr John Purchase, besturende direkteur van Agbiz, het die begrotingsrede self ‘n redelik positiewe en optimistiese uitkyk wat ekonomiese groei van 1,3% in 2017 wat 0,5% meer is as in 2016 projekteer. Asook ‘n dalende gekonsolideerde begrotingstekort van 3,1% van die bruto binnelandse produk (BBP) in 2017/18, vergeleke met 3,4% in 2016/17. “Maar, rente […] More

  • in

    Agri SA reageer op Minister Nkwinti se jongste grondplafonplanne

    Die minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Gugile Nkwinti, het tydens ‘n grond-oorhandigingseremonie in die Nasionale Kruger-wildtuin gesê dat perke van tussen 1 000 hektaar en 12 000 hektaar op grondeienaars toegepas sal word en dat die regering die grond wat meer is as die vasgestelde plafon, sal koop en herverdeel. Minister Nkwinti het vroeër […] More