Latest stories

  • in ,

    HOEFONDERHOUD: Meer sap uit die lemoen

    deur Gert en Riaan van Zyl In die huidige ekonomiese klimaat met baie faktore wat ʼn uitwerking het op die winsgewendheid van die melkerybedryf, is dit belangrik om op alle faktore te konsentreer om sodoende die spreekwoordelike maksimum sap uit die lemoen te druk, of soveel moontlik melk te produseer. Mankheid by melkbeeste is ʼn […] More

  • in ,

    Tuli Genootskap vier ‘n kwarteeu

    In 1976 kom die eerste klein groepie Tuli beeste in Suid-Afrika aan, vanaf Zimbabwe. Die eerste informele klub word in 1987 gestig met wyle Jan Mouton van Vrede as President. Gedurende 1995 kry die Tuli amptelike erkenning van SA Stamboek as ‘n ontwikkelende ras. 25 laar later, op Vrydag 1 Mei, vier die Genootskap sy 25ste bestaansjaar. […] More

  • in

    Die gevolge van Brucellose vir my beesboerdery

    Brucellose in jou beeskudde is soos ‘n stadigvretende kanker wat jou boerdery van binne af opvreet en verteer.  Jy mag dink alles is reg, tot die ontnugtering jou skielik eendag tref. Dit is ‘n erosiesiekte wat jy nooit moet onderskat nie. Om Brucellose as een van die grootste kuddebedreigings  in Suid-Afrika langer in jou kudde […] More

  • MARS
    in ,

    Gesonde kalwers groei in M.A.R.S.

    Gesonde diere sorg vir ‛n gesonde boerdery, daarom het kundiges in die landboubedryf die M.A.R.S.-kalwerkraaltjie ontwerp. M.A.R.S staan vir Mobile Animal Rearing System of Mobiele Dieregrootmaakstelsel. Dit is ‛n oop, verskuifbare kraaltjie of kampie waarin kalwers vanaf twee dae oud vir 60 dae of totdat hulle gespeen is versorg word. Veeboere kon hierdie kraaltjie vir […] More

  • Livestock Angus
    in

    SA Angus vier eeufees by Agri-Expo Livestock

    Die Angus-beestelersgenootskap van Suid-Afrika se eeufeesvieringe is een van die hoogtepunte by vanjaar se Agri-Expo Livestock op Sandringham buite Stellenbosch. Telers van die Wes- en Suid-Kaap, sowel as van ander provinsies insluitend die Vrystaat, kom hier byeen om hierdie mylpaal te vier. Die eeufeesvieringe by Agri-Expo Livestock skop af met die Genootskap se 100ste Algemene […] More

  • Beeste
    in

    Bek-en-klouseer in Limpopo gevind

    Toetse toon dat ‘n uitbreking van bek-en-klouseer by beeste in Limpopo gevind is. Op 21 Augustus 2017 is daar drie siek beeste tydens die weeklikse roetine-inspeksie by ‘n lekbak/diptenk in die Giyani Plaaslike Munisipaliteit opgetel.   Die dieregesondheidstegnikus het die vee klinies en deeglik geïnspekteer in die binnekant van die mond, tong en keel,  aangesien […] More

  • johan hoewe
    in

    Trek witlynontsteking ’n streep

    deur Johan Hoewe Witlynontsteking is ’n baie algemene probleem by melkerye sowel as by veldbeeste, veral bulle. Witlynontsteking is wanneer daar ’n skeiding kom tussen die wand van die klou en die sensitiewe lamina of die “lewe”. Na my mening word dit veroorsaak as die twee kloue nie gebalanseerd is nie en die buiteklou te […] More

  • bees
    in ,

    Hoe bestuur jy jou vervangingsverse?

    Ek het met ‘n groot beesboer in die Oos-Vrystaat, Johan Barnard, gepraat wat sy stoet en kommersiële kudde op alle beginsels dieselfde bestuur wanneer dit by vervangingsverse kom. ‘n Groot persentasie van sy koeikudde kalf die eerste 21/22 dae van die seisoen en dit het baie voordele vir hom as ‘n vleisprodusent. Sy goeie kuddebestuur […] More

  • bul
    in ,

    Veeboer: Wat jy in ag moet neem as jy ‘n nuwe bul wil koop

    Baie huiswerk moet gedoen word as dit by bulkoop kom. Dit gaan oor genetika. Die bul wat jy koop is seker die belangrikste besluit wanneer jy met vleis teel. Die bul gaan 50% van jou kudde se nageslag vorm en drie geslagte se impak op jou kudde maak, veral met betrekking tot die bul se […] More

  • bees hoewe
    in

    Dubbelsool by beeste is ’n gevoelige saak

    Vandeesmaand se onderwerp in Johan Hoewe, professionele hoefsnoeier, se reeks artikels oor hoefsiektes by beeste is dubbelsool: Dubbelsool is ’n baie algemene probleem onder alle vleisrasbeeste in Suid-Afrikaanse toestande. In Europese en melkerytoestande is voeding die grootste oorsaak van dubbelsool. My ondervinding in Suid-Afrikaanse toestande is dat 90% van die dubbelsool wat ek wel kry […] More

  • brahmane
    in ,

    Ons praat oor kruisteling met Brahmane: Die koning van kruisteling

    Die Brahmanras het ontstaan deur die kombinasie van suiwer Zebutipes; spesifiek die Nelore, Guzerat en Gir het ’n belangrike rol gespeel. Reeds in 1924 is die Amerikaanse Brahman in die VSA erken, deur die naam Brahman amptelik te gebruik vir die eerste Zebu-ontwikkelde Bos Indicus-ras in die wêreld. Die Zebu-samestelling onderskei die Brahman van Bos […] More

  • simmentaler
    in

    Ons praat oor kruisteling – Simmentaler: Die syfers praat

    Simmentaler is al van vroeg in die 1960’s af die towerwoord in enigekruisteelprogram en is vandag nog steeds die ras waarmee rekening gehou moet word. Die beginsel is eenvoudig: Die kommersiële boer moet die som maak waarvoor hy betaal word, is dit sentiment of kleur of kilogram? Onthou, voerkrale en speenkalfkopers betaal per kilogram. Daar […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.