Latest stories

  • in

    Wilde diere hoort in die natuur, sê die DBV

    Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging het ingegryp om ‘n besending reptiele en amfibiese diere wat op die Johannesburgse Lughawe in ‘n vragarea agter gebly het, te red. Baie van die 1 600 diere het reeds gevrek. ‘n Slegte reuk het inspekteurs se aandag getrek. More