Latest stories

  • in

    Agri SA stel nuwe kommersiële maatskappy bekend

    In 2015 het Agri SA die uitvoerende bestuur van Agri SA onder leiding van mnr Omri van Zyl opdrag gegee om ‘n nuwe maatskappy genaamd Agri SA Enterprises (Edms) Bpk op die been te bring. Dienste is gefokus op die voedselwaardeketting en word aan ‘n wye spektrum kliënte gelewer. Dit sluit onder andere die betrokkenheid, […] More

  • in

    Plaasaanvalle geniet hoëvlak aandag

    Die voorkoms van plaasaanvalle en -moorde op boere en plaaswerkers het die afgelope tyd baie aandag geniet op regeringsvlak en tydens die debat in die Parlement die afgelope week. “Die veroordeling van die ernstig misdaad deur verskeie regeringslui word deur Agri SA verwelkom, dit is asof ‘n nuwe golf van die veroordeling van plaasaanvalle oor […] More

  • in

    Agri SA verwelkom kleiner toename in rouwaterkoste vir besproeiingsektor

    Agri SA verwelkom die kleiner rouwaterprystoenames wat die Departement van Water en Sanitasie voorgestel het vir die besproeiingsektor vir die 2021/2022 finansiële jaar. Die departement het sy voorgestelde rouwatertariefstygings tydens ‘n virtuele vergadering met nasionale belanghebbendes op 20 Augustus 2020 voorgehou. Die departement sal nou by Minister Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en […] More

  • alkohol
    in

    Die verbod op die verkoop van alkohol is ‘n ekonomiese nagmerrie

    Agri SA is uiters bekommerd oor die uitwerking van die huidige alkoholverbod op die hele alkoholwaardeketting wat strek van wyn-, gars-, hops-, vrugte- en mielieboere tot glasvervaardigers en verwerkers. Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) is die enigste bierprodusent wat bykans 100% van hul bestanddele plaaslik vir hul bedrywighede bekom. Die organisasie, en vele ander word ernstig benadeel […] More

  • in

    Opskorting van oor-grens jag nie die antwoord nie

    Agri SA het met kommer kennis geneem van die opskorting van jagbedrywighede oor provinsiale grense heen en akkommodasie op wildplase vir jagdoeleindes. Jag is ‘n seisoenale aktiwiteit – wat einde Augustus ten einde loop – en is sentraal tot die finansiële oorlewing van menige boere. “Die wildbedryf bied ‘n lewensbestaan vir duisende mense in landelike […] More

  • in

    Agri SA R1-miljard voedselinisiatief

    Dit met groot afwagting dat Agri SA ‘n beroep doen op die regering en die privaatsektor om by te dra tot die R1-miljard voedselinisiatief in ‘n gesamentlike poging om gemeenskappe wat voedselonsekerheid in Suid-Afrika ervaar te voed. Te midde van hierdie winter, het Covid-19 sy greep versterk en sodoende menige huishoudings honger en moedeloos gelaat […] More

  • in

    Pretoria Hoë Hof beslis téén verkoop van waterregte

    Die Pretoria Hoë Hof het teen die verkoop van waterregte beslis. In drie afsonderlike sake wat in Oktober 2019 geargumenteer is namens die Suid-Afrikaanse Vereniging van Waterverbruikerverenigings (SAAFWUA), die Doornkraal Besigheidstrust (Doornkraal) en die De Kalk Besigheidstrust (De Kalk), het ‘n volbank van die hof beslis dat dit nie meer moontlik is vir die houer […] More

  • in

    Misdaadtoename ‘n bedreiging vir landbou

    “Die hoë misdaadvlakke, veral plaasaanvalle wat boerderygemeenskap baie weerloos laat, het die afgelope weke opgevlam na die verslapping van die inperkingsmaatreëls. Dit het weereens skokgolwe deur die landbougemeenskap gestuur. Misdadigheid affekteer nie net die boer nie, maar ook plaaswerkers en die landelike gemeenskap, wat niks anders is as ‘n ekonomiese- en emosionele aanval op die […] More

  • in

    Droogterampverklaring verwelkom, maar daadwerklike hulp nóú nodig

    Agri SA verwelkom die aankondiging van die droogterampverklaring wat met ‘n verdere maand verleng is deur die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Dr. Dlamini-Zuma. Agri SA het dié versoek aan die minister gerig en is verheug dat sy gehoor daaraan gegee het. Die somerreënvalseisoen is verby sonder genoegsame reën in die meeste van […] More

  • in

    Agri SA en YARA vat hande vir voedselsekerheid

    Die COVID-19-pandemie het die Suid-Afrikaanse ekonomie ernstig ontwrig. Werkloosheid en hongerte is ‘n groterwordende realiteit in talle gemeenskappe. Yara Africa Fertilizer het te midde van die COVID-19 pandemie ’n ruim skenking van R1-miljoen aan Agri SA se surplusvoedselhulp-veldtog gemaak. Vandag is daar ‘n wêreldwye fokus op hongersnood met 28 Mei wat as wêreldhongersnooddag herdenk word. […] More

  • in

    Engen en Agri SA vat hande om hulp aan SA se boere te bied

    Boerderygemeenskappe oor die land heen word ernstig geraak deur verwoestende droogtetoestande, en daarom het Engen ‘n vennootskap met Agri SA gesluit om deur produkverkope ‘n bydrae te maak tot die Droogtehulpfonds en sodoende te verseker dat plase in produksie bly en dat werksgeleenthede en voedselsekerheid beskerm word. Vir elke liter olie wat deelnemende Engen-ondernemings landswyd […] More

  • in

    Agri SA sê voedselproduksie en hongersnood verligting moet nou voorop gestel word

    Dit blyk dat die twee departemente van landbou en grondhervorming en landelike ontwikkeling nou uiteindelik saamgesmelt het in een departement.  Die nuwe struktuur is op 5 Mei 2020 aan die portefeuljekomitee op landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling voorgehou. Die departement het hulle strategiese plan vir die volgende 5 jaar met die portefeuljekomitee gedeel. Willem de […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.