
Dom Boer se erkenning vir die dag:
Om die braaivleisvuur Die manne staan en praat oor hulle sukses in die lewe. Die sakeman vertel hy kry sy briljantste sake-ingewings terwyl hy soggens voor die spieël staan en skeer. Die komponis stem saam – sy mooiste melodieë kom by hom op terwyl hy soggens voor die spieël staan en skeer. Net so, verklaar […] More