Latest stories

  • in

    Task team commits to go ahead with food distribution efforts

    The task team created by the civil rights organisation AfriForum and the family farmer network Saai, in cooperation with Solidarity Helping Hand’s Joseph Silos, distributed more than ten tons of citrus products at 20 care homes in the Pretoria region today, despite efforts by the government to centralise the distribution of food. Solidarity Helping Hand […] More

  • in ,

    Hoe hanteer ek ʼn arrestasie by ʼn padblokkade?

    Die vertrekpunt vir hierdie gesprek is dat jy altyd jou samewerking vir die wetstoepassingsbeampte moet gee, al is jy van mening dat hy of sy ongrondwetlik optree. Gee jou samewerking en teken die foute aan. Hoe meer foute, hoe groter is die skade wat jy kan terugeis deur middel van ʼn siviele eis. Die goue […] More

  • in ,

    AfriForum se 9-puntplan vir buurtwagstigting

    Die Grondwet, wetgewing en regspraak gee jou as ’n wetsgehoorsame burger die reg om jouself en jou gesin te beskerm binne die raamwerk van die wet. Kragtens wetgewing en gevestigde praktyk is jy geregtig om ʼn buurtwag in jou gemeenskap te stig. Hierdie entiteit is nie onderhewig aan ander sekuriteitmaatskappye en/of gemeenskapspolisiëringsforums nie, maar moet […] More

  • afriforum
    in

    AfriForum

    deur Hein Gonzales ’n Inhegtenisname wat deur wetstoepassingsbeamptes uitgevoer word moet altyd binne die raamwerk van nasionale wetgewing wees, meer spesifiek moet dit strook met die grondwetlike regte soos verskans in die Suid-Afrikaanse Grondwet. Indien die beampte nie reg optree nie, is jy geregtig op geldelike vergoeding vir die skade wat jy gely het. Onregmatige […] More

  • in

    2015: Meeste plaasaanvalle ooit

    Sedert plaasaanvalle van 1990 af aangeteken is, was 2015 die jaar wat boere die meeste daaronder gelei het, sê AfriForum en TLU SA in ‘n gesamentlike verklaring. Die organisasies het die afgelope twee jaar saam begin rekord hou van plaasaanvalle, nadat TLU SA van 1990 af alleen die statistiek bygehou het.   Volgens die memorandum […] More

  • in

    Kleuterskool verskaf water aan Vrystaat

    Van groot tot klein is mense regoor die land besig om mekaar te help in die tydperk van droogte. Selfs ‘n kleuterskool in Pretoria het ingespring om water in te samel vir mense wat ‘n groot behoefte daaraan het. AfriForum sê dat hulle in samewerking met Cell C en Kleutergenot Kleuterskool water aan droogtegebiede verskaf […] More

  • in

    Droogtekrisis nog nie verby: Nog hulp gevra

    Al hoe meer organisasies werk saam om droogtehulp aan boere te voorsien in die groot krisistydperk. AfriForum, Solidariteit, Helpende Hand en TLU SA het ook hulle planne bekend gemaak om die boere in die droogtetyd te help. AfriForum bedank nie net elke persoon wat al ’n bydrae gelewer het nie, maar hulle skenk ook R200 […] More

  • in

    Elke bietjie hulp is ‘n druppel in die droogte-emmer.

    Die droogtekrisis is besig om geweldige afmetings aan te neem en alhoewel daar oor die naweek reën oor groot gedeeltes van die land geval het, kan landbou op sy knieë gedwing word as daar nie ingegryp word nie. Boere het self die leiding geneem met ‘n organisasie, Boere in Nood, wat nou reeds duisende bale […] More

  • in

    TLU SA en AfriForum gaan nie die plaasmoordstryd gewonne gee nie.

    Die stryd om die internasionale gemeenskap deeglik te laat verstaan dat plaasmoorde baie ernstig opgeneem moet word, is nie ‘n maklike een nie. Die regering se permanente verteenwoordiger by die VN het dadelik die kwessie as regse propaganda probeer afmaak toe TLU SA , Afriform, en die VF+ verlede week ‘n voorlegging aan die VN […] More