Latest stories

  • in

    Agri SA betreur die dood van ‘n opregte en passievolle landbouleier, Dr Vuyo Mahlati

    Agri SA het met groot hartseer verneem van dr Vuyo Mahlati, president van AFASA (African Farmers Association of South Africa) se afsterwe. Dr Mahlati was ‘n inspirerende en visioenêre voorvegter vir landbou-ontwikkeling. As boer in die Oos-Kaap, het sy ‘n diep begrip gehad van die dinamika wat aan die bedryf gestalte gee. Sy het voortdurend […] More

  • AFASA
    in

    AFASA welcomes arrest of individuals linked to Vrede dairy project

    The African Farmers Association of South Africa (AFASA) has welcomed the arrest of government officials and other individuals linked with the Vrede dairy project in the Free State. AFASA condones and fully supports the law enforcement agencies’ work, and continue to call for the strong arm of the law in dealing with those involved in […] More

  • in

    Landelike veiligheid moet in die feesseisoen en daarna ondersteun word

    Alle belanghebbendes in die landbousektor moet saamwerk om die onaanvaarbare vlak van misdaad wat plaasgemeenskappe ervaar aan te spreek, veral gedurende die feesseisoen. Op 2 November het ‘n groep bekommerde belanghebbendes in Pretoria byeen gekom om idees te deel oor hoe om landelike veiligheid te bewerkstellig. Tydens hierdie vergadering is die Agri Sector Unity Forum […] More

  • droogte
    in

    Uiterste droogte in Suider-Afrika kan vererger

    deur Fanie Brink – Onafhanklike Landbou-ekonoom “Suider-Afrika is in die middel van die mees ernstige droogte in 35 jaar en volgens die Verenigde Nasies (VN) kan die uiterste droë klimaatstoestande oor die komende maande vererger. Die Nasionale Tesourie in Suid-Afrika het dit egter met die baie beperkte droogtehulp wat sedert die begin van die jaar […] More

  • in

    Lede van AFASA kry veebestuurstelsel in die palm van die hand

    Die African Farmers Association of South Africa (AFASA), wat baie kleinboere verteenwoordig, het dit goedgekeur dat die “My Kraal”-mobiele toepassing as ‘n loodsprojek op ledeplase getoets word. Die “My Kraal”-oplossing is deur die sake-eienaar en ondernemer, Gershom Ramazan, en Tigoma Digital ontwikkel en bied vee-identifikasie en opsporing aan deur ‘n basiese en gebruikersvriendelike selfoontoepassing. “My […] More