in

Onthou die nuwe minimumlone vir plaaswerkers

geld

Die minimumlone vir plaaswerkers sal amptelik vanaf 1 Maart 2017 styg en is dan tot 28 Februarie 2018 geldig.

Hier is die amptelike minimumlone vanaf die Departement van Arbeid:

Uurlikse loon van R15,39 (was R14,25)

Daaglikse loon van R138,52 (was R128,26) – vir ‘n werknemer wat nege ure per dag werk.

Weeklikse loon van R692,62 (was R641,32)

Maandelikse loon van R3001,13 (was R2 778,83)

 

Bron: Vrystaat Landbou

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 2

Upvotes: 1

Upvotes percentage: 50.000000%

Downvotes: 1

Downvotes percentage: 50.000000%

ProAgri Zambia

ProAgri Zambia 15 – January 2017

Wolmark styg weer