This post is also available in: Afrikaans
Jy benodig:
– Melktertvulsel
– Ses snye witbrood
– Fyn Kaneel
– Ekstra Suiker
Nou maak jy so:
– Plaas die brood in jou jaffelpan.
– Skep twee eetlepels vol melktertvulsel in elke holte.
– Strooi een teelepel suiker oor elke hopie.
– Sprinkel goed met kaneel.
– Braai op oop vlam totdat die brood goed verkleur het.
– Geniet dit saam met roomys of vars room
Resep gegee deur: Daniëlle Terblanche from Deli-icious Catering. Skakel 012-335-0051, 079-617-3122 of stuur vir haar ‘n e-pos na dvdm87@gmail.com vir bestellings. Of besoek haar webwerf: www.deliciouscatering.co.za.