in ,

Lae gehalte wyn moet brandstof word.

Die Wes-Kaapse regering ondersoek alternatiewe gebruike vir goedkoop, laegehalte wyn, soos die omskakeling daarvan in biobrandstof vir trekkers en kragopwekkers as deel van ’n poging om alkoholmisbruik te bekamp. Maar daar word verwag dat so ‘n skuif weerstand van produsente in die gesig staar. Die provinsiale regering sê hulle wil wynboere aanmoedig om eerder alternatiewe gebruike vir lae-gehalte wyn te ondersoek, as om dit te verpak en te versprei en dit dan maklik toeganklik te maak.

In haar provinsiale staatsrede van verlede maand, het die Wes-Kaapse premier, Helen Zille gesê dat alkohol steeds ‘n groot probleem in die streek is, wat bydrae tot geweld, beserings en ander misdadige gedrag. Sy het gesê ‘n strategie om die beskikbaarheid van goedkoop drank in gemeenskappe aan te spreek moet ondersoek word. Die provinsie is dus op soek na alternatiewe gebruike vir goedkoop wyn.

Bron: BDlive

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Elanco palm Novartis en Lohmann dieregesondheid in.

Edna Molewa wil klimaatsverandering beveg