in

Kyk 'n bietjie hier!

Kyk net hoe mooi en lekker kan gesonde kos lyk! As jy wil leer hoe om groente te verbou dat dit so mooi lyk, moenie Undercover Farming se konferensie en ekspo van 4 – 6 Maart by St George Hotel, Irene misloop nie. Besoek www.undercoverfarmingexpo.co.za vir meer inligting. Dan het jy nog net so ‘n talentvolle groentepakker ook nodig…

Hier is nog so paar foto’s om te geniet. Die foto’s is per e-pos na ProAgri gestuur en dit is klaarblyklik almal van een groentewinkel in Nederland.

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Crop-Tech se Jumil-mielieplanter open koringhorisonne

Europeërs gooi renosterbewaring toe met geld