in

Kongres-oor-landbou-as-voorkeurbedryf

Die tema van Agri SA se kongres vanjaar is “Landbou as ‘n voorkeurbedryf vir ekonomiese ontwikkeling”. Die kongres word op 11 en 12 Oktober 2012 naby Muldersdrift gehou.

Die gasspreker op die eerste dag is mnr Gwede Mantashe, sekretaris-generaal, African National Congress en op die tweede dag is dit mev Tina Joemat-Pettersson, minister van Landbou, Bosbou en Visserye.

Agr SA sê die kongrestema word versterk deur beleidsessies oor die volgende aangeleenthede: Doeltreffende waardekettings; die sosiaal-maatskaplike uitdagings vir die landbou; en grondhervorming en boerontwikkeling.
 

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Leave a Reply

Your email address will not be published.

Eskom-praat-met-boere-oor-krag

Kyk uit vir die Kolbroekboek