in

Goliat van Gat-pampoenfees 2018

This post is also available in: Afrikaans

Laai solank jou pampoen op jou bakkie, want dis amper die volgende Goliat van Gat-kompetisie. TLU SA is opgewonde om na die 2017 SA rekord Goliat van Gat-pampoen van 556 kg voort te bou en nog beter te doen in 2018 se wedstryd.

Die mooiste, grootste, oorspronklikste en lelikste pampoen gaan elk ‘n prys wen en vanjaar se pryse is groter as gewoonlik.

Wanneer: Saterdag 24 Maart 2018

Waar: Pretoria Boeremark (Moreletastraat, Silverton)

Moet dit nie misloop nie!

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Jagdagboek 2

Meet with the welding experts at NAMPO 2018