in

Goeie kommunikasie

“Bespreek jou man ooit sy boerderyprobleme met jou?” vra die een boervrou.
 
“Ja,” antwoord die ander een, “elke keer as ek met ‘n nuwe rok by die huis kom.” 
 
Stuur jou grappie, pittige vertelling of snaakse foto gemerk Boerselag aan oppiestoep@mweb.co.za en staan ‘n kans om ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong te wen.

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Maatskappy-sommer-“stukke-beter”-sê-Clover

Boer se plan: Erdwurms