in

Finaliste vir Graanboer van die jaar

Graan SA het die name bekend gemaak van finaliste vir die 2013 Graanprodusent van die jaar sowel as die name van die finaliste vir die 2013 Ontwikkelende Graanprodusent van die Jaar. 

Die volgende boere (in alfabetiese orde) is finaliste vir die Graanprodusent van die jaar 2013:

          CD du Toit van die plaas Lanquedoc naby Riversdal

          Anthony Evans van die Rhys Evans Groep, Viljoenskroon

          Kurt Thiele en familie van Thiele Landgoed naby Paulpietersburg

          Dirk en Herman van Rensburg van Pauciflora Boerdery, Arlington 

Die volgende ontwikkelende produsente (in alfabetiese order) is finaliste vir die Ontwikkelende Graanprodusent van die Jaar 2013:

          Maurice Mthandeki Boki van die plaas Horncroft geleë tussen Cedarville en Taylorville

          Thembalekhaya Fort Nkuhlu van die plaas Denemark in die Vrede distrik

          Thabang Tsephe, die eienaar van twee plase in die Matatiele distrik.

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Agri-Mega-Week-word-vanjaar-21-jaar-oud

Geen-besmette-weikonsentraat-in-SA