in

Dom Boer se lag vir die dag:

Kille logika

Aardsrykskundejuffrou: “Dawie, wat kan jy my vertel van Australië se klimaat?”

Dawie: “Juffrou, Australië is bitterlik koud.”

Juffrou: “Verkeerd! Waar kom jy daaraan dat Australië so vreeslik koud is?”

Dawie: “Want die skaapvleis wat daarvandaan ingevoer word is altyd kliphard gevries.”

What do you think?

-1 points
Upvote Downvote

Total votes: 3

Upvotes: 1

Upvotes percentage: 33.333333%

Downvotes: 2

Downvotes percentage: 66.666667%

Suiwelboere werk saam in nuwe sakemodel

WOLMARK 3,2% LAER