in

Dom Boer se lag vir die dag:

Kietsie-kietsie

Sannie: “My Pieter loop en vertel die hele wêreld hy gaan met die mooiste meisie op aarde trou.”

Hannie: “So ‘n ontroue skurk – en dit nadat julle tien jaar lank verloof was.”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

HuntEx bly gewild onder jagters

ProAgri 194 – April 2016