in

Dom Boer se lag vir die dag:

Kille logika

Die stedeling besoek die platteland en sing ‘n lofsang oor die skoon, vars lug. “A,” sê hy, “hoe skoon en gesond is die lug tog hier op die platteland. Geen besoedeling soos in die stad nie.”

Plattelander: “Ja. Ek kan nie verstaan hoekom bou hulle nie al die stede liewer op die platteland nie.”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Dom Boer se lag vir die dag:

‘n LEMKEN-vloot is slaggereed vir vyandige droogtes