in

Dom Boer se lag vir die dag:

Gepaste straf?

Piet: “Ek hoor Paul is tot sewe jaar tronkstraf gevonnis omdat hy die dieretuin se ape gevoer het.”

Klaas: “Sewe jaar net omdat hy die ape gevoer het? Is dit nie ‘n buitensporige vonnis nie?”

Piet: “Ek glo nie. Hy het die ape vir die leeus gevoer.”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Dom Boer se lag vir die dag:

Dom Boer se lag vir die dag: