in

Dom Boer se lag vir die dag:

Hoe dapper tog

Tydens die slag tref iets die jong soldaat teen die kop. Toe hy bykom, is hy deurmekaar en sy sin vir rigting heeltemal kwyt, maar hy struikel deur die duisternis voort op soek na sy makkers.

Naderhand loop hy in die donkerte teen iemand vas.

Iemand: “Kan jy nie kyk waar jy loop nie?”

Jong soldaat: “Ekskuus. Wie is jy?”

Iemand: “Ek is die Groot Generaal. Staan op aandag as jy met my praat.”

Jong soldaat: “Ekskuus tog Groot Generaal, ek het nie besef ek het só ver van die slagveld af weggedwaal nie.”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

UP

UP help met wêreldnavorsing oor bakteriese siektes

Agriculture – an opportunity for the African youth