in

Dom Boer se lag vir die dag:

grappe

Uiteindelik die oplossing!

Vrou: “Ek wonder wat was vandag aan die gang in Skuinsstraat. Toe ek daar wou indraai, staan daar ‘n man met ‘n vlag en beduie ek moet verbyhou.”

Man: “Jy sê daar was ‘n man met ‘n vlag en jy het hom gehoorsaam?”

Vrou: “Ja, natuurlik.”

Man (mymerend): “So, dít is wat ek vir my moet kry… ‘n vlag.”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

angora

BOKHAARMARK VERSTERK

NAMPO-Kaart