in

Dom Boer se lag vir die dag:

grappe

Blink bemarkingsplan

Geld Wolf is die eienaar van die arkmark. Sy nuwe bemarkingsplan het daartoe gelei dat hy nou presies twee keer soveel papegaaie as voorheen verkoop.

Hoe werk die plan?

Hy leer elke papegaai voordat hy hom verkoop om dieselfde woorde oor en oor met ‘n huilstemmetjie te sê: “Snik-snik-snik. Ag ek WÉNS ek het ‘n maatjie gehad… Snik-snik-snik.”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

ProAgri Zambia

ProAgri Zambia 17

wol

Wolmark styg met 0,3%