in

Dom Boer se lag vir die dag:

grappe

Wees tog redelik

Die fris jong boer op besoek aan die stad klim in die bus, gaan sit, maak sy ProAgri oop en steek sy pyp op.

Die busbestuurder sê: “Meneer, kan jy nie lees nie? Kyk – hier voor in die bus is tog ‘n duidelike kennisgewing wat lui: ‘Rook verbode’.”

Jong boer: “Ja, en reg langsaan is ‘n ander kennisgewing wat lui: ‘Dra ‘n Playtex-bra’. Verwag jy regtig ek moet my aan elke kennisgewing wat ek sien steur?”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

grappe

Dom Boer se lag vir die dag:

Misdaadsyfers: Veediefstal inligting ernstig bevraagteken