in

Dom Boer se lag vir die dag:

grappe

Raad met ‘n rede

Twee vreemdelinge sit langs mekaar in ‘n vliegtuig en raak aan die gesels:

Vreemdeling Een: “Ek glo dit dit ‘n man se plig om elke goeie ding wat met hom gebeur met sy vrou te deel. As hy byvoorbeeld ‘n bonus kry, behoort hy dadelik vir sy vrou ‘n nuwe rok te koop. Daar is niks wat ‘n vrou so goed laat voel as ‘n nuwe rok nie…”

Vreemdeling Twee: “Dit klink na ‘n baie goeie gedagte. Ek sal dit tog onthou. Is jy ‘n sielkundige?”

Vreemdeling Een: “Nee, ek besit ‘n rokfabriek.”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

grappe

Dom Boer se lag vir die dag:

grappe

Dom Boer se lag vir die dag: