in

Dom Boer se lag vir die dag:

grappe

Onomstootlike argument

Dawie: “Van almal wat in hierdie huis woon, is die kat die intelligentste.”

Gawie: “Wat laat jou so sê?”

Dawie: “Want die kat se gunsteling lêplek is bo-op die beeldradiostel.”

Gawie: “Wat is nou eintlik so intelligent daaraan?”

Dawie: “Drie redes: Niemand kan op hom trap terwyl hy daar lê nie, dit is lekker warm en veilig daar, en die belangrikste rede – dit is die enigste plek in die kamer vanwaar ‘n mens nie beeldradio kan kyk nie.”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

grappe

Dom Boer se lag vir die dag:

grappe

Dom Boer se lag vir die dag: