in

Dom Boer se lag vir die dag:

grappe

Die praat en die daad

Iemand vertel my liewe oorlede oom Picasso het gesê: “Waar ‘n klomp kunskenners en kritici bymekaarkom, praat hulle oor styl, inhoud, neigings, betekenisse, vertolkings en perspektiewe. Maar waar skilders bymekaarkom, praat hulle oor waar jy die goedkoopste terpentyn kan koop.”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

koei grap

Dom Boer se lag vir die dag:

grappe

Dom Boer se lag vir die dag: