in

Dom Boer se lag vir die dag:

koei grap

Die reine waarheid

Lui Lewies doen aansoek om werk en hoor hy moet ‘n getuigskrif van die predikant kry. Hy gaan vra dominee Altyd Eerlik vir ‘n getuigskrif.

Dominee Altyd Eerlik ken Lui Lewies goed. Hy weet hy is die luiste en traagste mens in die dorp. Maar hy moet vir hom ‘n getuigskrif skryf en hy moet dit taktvol stel sonder om te lieg.

Na rype nadenke skryf dominee Altyd Eerlik: “Enige werkgewer wat daarin kan slaag om meneer Lewies vir hom te laat werk, kan homself baie gelukkig ag.”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

chicken

Duty on EU chicken 'too little, too late' for local poultry industry

grappe

Dom Boer se lag vir die dag: