in

Dom Boer se lag vir die dag:

Veel veiliger

Die mediese student besoek saam met die dokter pasiënte in die hospitaal, maar hy maak elke keer die verkeerde diagnose.

Uiteindelik kan die dokter dit nie meer hou nie en hy vra: “Het jy al ooit daaraan gedink om ‘n ander beroep as medies te volg?

Student: “Watse ander beroep?”

Dokter: “Een waar jy nie afgedank of in die moeilikheid kan kom oor foute en verkeerde diagnoses nie, soos staatspresident van Suid-Afrika.”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Só raak die droogte die vleisbedryf

Kontrakteurboer sê: LEMKEN werk beter vir minder diesel