in

Dom Boer se lag vir die dag:

grappe

Probleem

Dawie: “Ons het moeilik grootgeword. My pa het tweehonderd koeie gehad en ek en my twee boeties moes hulle elke môre en elke aand melk. Dit was baie moeilik.”

Gawie: “Drie klein seuntjies om tweehonderd koeie te melk? Ek stem saam – dit is eintlik amper onmoontlik.”

Dawie: “Ja, dit was ‘n swaar tyd vir ons. Gelukkig het my pa toe nog honderd koeie bygekoop en toe was dit baie makliker.”

Gawie: “Makliker? Hoe kan dit makliker wees om driehonderd koeie te melk as tweehonderd koeie?”

Dawie: “Jy moet darem weet, ons drietjies was nog maar klein en dit was vir ons baie makliker om driehonderd deur drie te deel as tweehonderd…”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

hand-oog-klassering

Noupoort Merinoklub se beste ooi aangewys

geld

Agri SA sê regering moet met boere praat oor minimumloon