in

Dom Boer se lag vir die dag:

Gladdebek

Die akteur vra die mooi nooi om met hom te trou.

Mooi nooi: “Jy weet ek hou nogal van jou, maar ek dink nie dit sal wys wees om met jou te trou nie. Jy trou en skei te maklik – jy het al sewe vrouens gehad.”

Akteur: “Jy gaan jou tog seker nie aan ‘n klomp ouvroustories steur nie?”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Dom Boer se lag vir die dag:

badsberg

Badsberg wen vir ‘n tweede keer die trofee