in

Dom Boer se lag vir die dag:

Honderd persent realisties

Dawie: “Ek hoor jy het ‘n rol in ‘n rolprent gekry. Watter karakter moet jy vertolk.”

Gawie: “Ek speel die rol van ‘n getroude man.”

Dawie: “Ag toe maar – ek is seker jy sal eendag ‘n praatrol kry.”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Farmers need to be strategic ahead of the new planting season

SA brandstofpryse gaan moontlik verhoog in Oktober