in

Dom Boer se lag vir die dag:

So is die ou wêreld

Die politikus ontvang ‘n telegram van sy advokaat oor ‘n hofsaak waarin die politikus gewikkel is. Die telegram lui: “Reg en geregtigheid het geseëvier.”

Die politikus stuur ‘n telegram terug: “Appelleer onmiddellik.”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Die agste produksieskatting vir 2016 is bekend

Dom Boer se lag vir die dag: