in

Dom Boer se lag vir die dag:

Ag so?

Onnie: “Wat is die helfte van agt?”

Dawie: “Van bo na onder of van links na regs?”

Onnie: “Watse simpel vraag is dit? Wat maak dit saak?”

Dawie: “Natuurlik maak dit saak. Van bo na onder is die helfte van agt nul; van links na regs is dit drie.”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

BMW R 1200 GS 2016: Concrete Jungle Dopamine Rush, or?

Die agste produksieskatting vir 2016 is bekend