in

Dom Boer se lag vir die dag:

Motivering

Ma van tweelingseuntjies aan haar man: “Dè. Ek wil hê jy moet hierdie vergroting van die foto wat destyds van jou in gevegsuniform bo-op ‘n Ratel aan die grens geneem is, aan die kinderkamer se muur hang.”

Pa van tweelingseuntjies: “Is dit om hulle te herinner om dapper en getrou te wees?”

Ma van tweelingseuntjies: “Nee, dit is om jou wanneer dit jou beurt is om hulle in die bed te sit, te herinner dat jy groter en gevaarliker veldslae geveg en oorleef het.”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Public support for game rangers helps conservation

Om die wêreld in ‘n balon en ‘n Hilux