in

Dom Boer se lag vir die dag:

Slim hond

Hennie: “My hond kan sy naam sê.”

Heinie: “Twak man – honde kan die praat nie.”

Hennie: “Ek wed jou honderd rand my hond kan sy naam sê.”

Heinie: “Oukei,” (Heinie praat maar graag sulke agterstraatse brabbeltaal. Hy is dom genoeg om te dink dit laat hom slim klink.) “ek wed jou jou hond kan NIE sy naam sê nie. So by the way, wat is jou hond se naam?”

Hennie: “My hond se naam is Woef. Betaal maar die honderd rand in by Boere in Nood.”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Leave a Reply

Your email address will not be published.

Dom Boer se lag vir die dag:

Dom Boer se lag vir die dag: