Latest stories

  • Hilux
    in ,

    Hilux posts close to 4000 sales in March

    Toyota South Africa Motors (TSAM) registered a total of 10 797 vehicles sold in the month of March 2021. Last month’s aggregate total is 2 082 units up from the 8 715 vehicles sold by TSAM in the corresponding month last year. The TSAM total also accounted for a 24,2% market share out of industry […] More

  • in ,

    Suzuki breaks month-old sales record in March

    Suzuki Auto South Africa keeps racking up the sales records and has just ended its best dealer and overall sales month on record. Naamsa, the automotive business council, reported last week that Suzuki sold a new all-time record of 2 397 vehicles in March. In doing so, the Japanese vehicle manufacturer broke their month-old record […] More

  • peugeot
    in ,

    2021 Peugeot 2008: ‘n Sjiek en sjarmante Fransman wat harte gaan laat swymel

    Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Peugeot se indrukwekkende nuwe 2008 is onlangs in Suid-Afrika bekendgestel. Ons het die plaaslike bekendstelling in ‘n papsopwinterwaternat Limpopo bygewoon en sommer ook die buksie kort daarna in die sonnige Kaap vir ‘n week onder hande gehad.  Die 2008 is ‘n kompakte sportnuts wat ook as familiemotor vir ‘n […] More

  • Opel Corsa
    in ,

    Nuwe Opel Corsa loop nou met Franse styl

    Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Opel, ‘n Duitse vervaardiger van motors met ‘n veelgeroemde geskiedenis plaaslik en internasionaal, het ‘n klompie jare deel van die reuse General Motors stal geraak wie miljarde dollars in die maatskappy gegiet het ten einde produkontwikkeling en verspreiding in meer lande ter wêreld te dryf. Toe GM egter in […] More

  • Ford
    in ,

    2020 Ford Tourneo Custom 2.0 Limited: Die lekker alternatief

    Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Baie lank gelede, om presies te wees hier in 1993/94 het ek ‘n nuwe VW Kombi Caravelle bussie gekoop. My eerste bus en daardie tyd die luukste in sy segment. My 2-deur Duitse vuurwa het die ander plek in die garage ingeneem vir wanneer die jaagduiwel van my besit […] More

  • isuzu
    in , ,

    Isuzu Drivetrain: Driving the support of Isuzu trucks

    Isuzu is well known throughout Southern Africa for their reliable trucks and bakkies, but all things mechanical need support. Isuzu Drivetrain was established in 2017 as a dedicated factory facility for the repair and remanufacturing of Isuzu truck drivetrains. Isuzu Drivetrain is uniquely positioned to provide the best advice and competitive pricing. Explained quite simply, […] More

  • Landrover
    in ,

    2020 Landrover Discovery Sport R-Dynamic D200 HSE

    Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Landrover se opgegradeerde Discovery Sport is in die eerste kwartaal van 2020 plaaslik bekendgestel, maar ons het dit eers onlangs vir ‘n week onderhande kon neem. Die Discovery Sport is ‘n mediumgrootte luukse SUV en bied 7-sitplekke. Ons het die D200 dieselweergawe bestuur wat met die top spesifikasievlak HSE […] More

  • Volkswagen Tiguan
    in ,

    Volkswagen’s best-selling Tiguan SUV receives a new look

    The Volkswagen Tiguan, which was launched in the South African market for the first time in 2008, will be getting a new look in 2021. Now in its third generation, the Tiguan has sold over six million units globally since launch and over 41 000 units in South Africa. The Tiguan was the best-selling medium […] More

  • in ,

    Range Rover Sport hits millionth sale milestone

    Land Rover is celebrating the one millionth sale of the Range Rover Sport. Sold in December 2020, the occasion is being marked with a commemorative film highlighting just some of the famous landmarks this ultimate luxury performance SUV has encountered over its 15 years in production. The landmark film is available to watch here. The Range […] More

  • in ,

    2020 Honda WR-V

     Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Honda het sy pragtige WR-V laat laasjaar in Suid-Afrika bekendgestel met twee modelle, naamlik die intreevlak Comfort en ‘n luukser Elegance weergawe. Slegs een enjin, naamlik ‘n 1.2 liter petrol is beskikbaar. In weerwil van die handige 177mm grondvryhoogte, is díe kompakte nutsvoertuig in wese maar ‘n stoftrapper en […] More

  • in ,

    Belowender bakkie-oes vir SA in 2021

    Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Met Covid 19 en sy variante moes omtrent die hele wêreld briek aandraai met bedrywighede. Ook die wêreldwye motorbedryf voel die tentakels van die pes aan omtrent elke front. Suid-Afrika is redelik bakkie-mal en is na alle waarskynlikheid die grootste bakkiemark ter wêreld. Dit wil  blyk dat daar in […] More

  • in ,

    Bakkies, bakkies en nog bakkies: 2020 se Bestes

    deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Wes-Kaap 2020 Ford Ranger Thunder Ford SA het onlangs die Ranger Thunder-modelreeks bekendgestel. Die Thunder is volgens Ford SA ’n spesiale model, maar is bloot ’n Wildtrak, waarop dit gegrond is, met mooier klere aan. In die Ranger-reeks is die Raptor die vlagskip, waarna die Thunder en dan die […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.