Latest stories

  • in ,

    Rotary tillers are simple but effective: Part 5 Blade types

    Various types of blades are available for rotary tillers, but the L-shaped blade is the most common. These blades are usually superior to others in heavy trash. They are better for killing weeds and generally cause less soil pulverization. Penetrating hard soil may be easier with C-shaped blades. They are curved more than L-shaped blades […] More

  • in ,

    Gebou om te hou: Valtrac se Tatu-werktuie wys staal in turfgrond

    As planttyd kom, is dit noodsaaklik dat die graanboer gereed is om sy duur saad aan die goeie grond toe te vertrou. ‘n Los, fyn en egalige saadbed is van die uiterste belang om te verseker dat elke saadjie die beste lêplek het om te kan ontkiem en uitsonderlik te kan groei om ’n wenoes […] More

  • in ,

    Rotary tillers are simple but effective: Part 1

    The self-propelled, walk-behind garden model This month we start a new series on a very popular implement. A rotary tiller should be regarded as an alternative soil cultivation implement that can function in cooperation with other implements, for example tine implements. Some of the rotary tillers are self-propelled and some are tractor driven. Interest in […] More

  • in ,

    Rotary tillers are simple but effective: Part 4 Adjustment of the rotary tiller

    When working with the rotary tiller one must obtain a reasonably coarse finish. In other words, clods must be formed. This promotes moisture penetration and prevents erosion and water runoff. If the finish is very fine, the soil usually tends to puddle and wind and runoff problems develop. There are three adjustments that can change […] More

  • in ,

    Agrico’s HSD 630 harrow: Prepare perfect fields

    Soil tillage on Doornwacht will never be the same again since Agrico’s HSD 630 made its appearance on the farm. “I even tamed new soil, where the tambookie-grass stood head-high, with the harrow,” says Ertjies Kleinhans, who farms with his father, Dries, between Stofberg and Belfast on the Highveld of South Africa. “I went through […] More

  • in ,

    Rotary tillers are simple, yet effective: Part 3

    The application of all rotary tillers is basically the same, and the only difference between the models is the working width. Rotary tillers are being used to: shred stalks and mix them with soil (see Figure 1). replace the plough, disc, and harrow (see Figure 2). cultivate row crops (see Figure 3). renovate pastures (see […] More

  • in ,

    Maak kluite krummels met Southtrade se CultiRateau

    Die groot versameling vrugte- en groenteboere in die Loire-vallei naby Nantes is ’n bewys van die streek se uitstekende verbouingstoestande. Hierdie vrugbare gebied teen die Franse Atlantiese kus is ook die plek waar die sweiser, Tony Simon, met sy vrugbare brein in 1960 die geleentheid gesien het om sy ambag en die streek se behoeftes […] More

  • in ,

    Sink 'n paal sonder dat die splinters spat

    “Ons het in ’n kits ’n 150mm teerpaal 800 mm diep in klipharde wintergrond ingeslaan sonder om ’n hamer te lig,” sê Jannie Myburgh van Myburgh Toerusting in Ermelo. Jannie gee ’n nuwe betekenis aan die boer-maak-’n plan-gesegde met sy oorspronklike idees. Sy jongste ontwerp is ’n paalslaner wat vir enige boer gemakversekering bied. Die […] More

  • in ,

    Ruil jou Jupidex-beitelploeg se punte in ‘n kits

    Om op die uithoek van die land te boer, ’n hanetree van die Botswana-grens af, is nie speletjies nie, want die paaie is sleg en die groentemark is ver. Die naaste groot sentrum, Ellisras, is 150 km ver en vir groter aankope moet jy 200 km ver Pietersburg toe ry. Wat wel die boerdery makliker […] More

  • in , ,

    Skep die snoesigste saadbed…Met die kragdadige Tatu~skotteleg

    As die planttyd kom, moet die graanboer gereed wees om sy duur saad aan die goeie grond toe te vertrou. Sy saadbed moet los, fyn en egalig wees om elke pit die beste lêplek te gee waarin hy flink kan ontkiem en geil kan groei om ’n wenoes te verseker. More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.