Latest stories

  • in ,

    Afwesigheid

    deur Mariëtte Redelinghuys, LWO Werkgewersorganisasie Afwesigheid is ʼn algemene probleem in die landbousektor. Dit het ʼn groot invloed op sakebedrywighede en moet doeltreffend bestuur word om produktiwiteit te verseker. Wat beteken afwesigheid? Afgesien daarvan om nie by die werk te wees nie, sluit afwesigheid die volgende in: Laatkommery (so lank as wat die werknemer nie […] More

  • in ,

    Ontmoet die vrou agter Kallie Khaki

    Leatitia Smit is ’n plaasmeisie vanuit die Bosveld en het gematrikuleer aan die destydse Hoërskool Pietersburg, waarna sy bemarking gaan studeer het. Sy het al van kleins af gedroom om haar eie onderneming te begin en na baie jare in die klerebedryf by die reuse Edcon-maatskappy, het sy die moed bymekaar geskraap om “Oom Kallie […] More

  • in ,

    ‘n Foon vir die boer: Boer voluit met ’n Blackview 9000

    ‘n Boer sal in die nabye toekoms weer ’n volgrootte Sondagkoerant – in elektroniese formaat – in sy hande kan vashou as daar na die al hoe groter wordende selfoonskerms gekyk word. Die Blackview 9000 is ’n uitstekende voorbeeld hiervan. Hierdie moderne slimfoon se afmetings is 81,1 by 162 by 13,4 mm met ’n skermgrootte […] More

  • in ,

    Empowering women through plant breeding

    While plant breeding has historically focused on improvements to a plant’s immunity, productivity, or quality, researchers are increasingly looking to understand and enhance traits which make crops more attractive to both men and women. Male and female farmers are just like consumers in that they look for certain traits that make planting and harvesting easier […] More

  • NAMPO
    in ,

    Walk with us through NAMPO

    NAMPO is the biggest and one of the most important agricultural shows in Africa, if not in the world. The annual show is held outside the small town of Bothaville, in the huge western maize producing area in the central Free State province of South Africa. The show grows steadily in physical size as well […] More

  • aquaponics
    in ,

    How to get started with aquaponics

    80% of entrepreneurs starting a business fail within the first 18 months (Forbes) – this is a scary statistic for anyone looking to start a new aquaponic venture. In this series we shall cover principles that will increase your success rate and reduce your risk for failure. You don’t have to be part of the […] More

  • in ,

    Boost performance the affordable way: Agrivi Farm Management Software

    Agrivi reduces managing costs with well-organised, user-friendly farm management software. No matter what type of crops you grow, the farm management software to help you manage your entire production process and keep all your data, financial records and documents in one single place is Agrivi. It tracks sales, expenses and capital investments and allocate them […] More

  • kragdag
    in ,

    AfriSake KragDag: Die “Doen-jou-eie-ding!”-ekspo

    (Artikel verskaf) Dit is amper weer tyd vir KragDag, die grootste alternatiewe energie- en selfstandigheidekspo in die land. KragDag het in 2007 ontstaan toe die energiekrisis in die land duidelik begin word het. Dit het tot die eerste KragDag-ekspo in 2008 gelei, gelyklopend met die eerste rondte van beurtkrag in Suid-Afrika. Na meer as ’n […] More

  • in ,

    Konflik in die werksplek

    deur Elmari Lemmer, LWO Werkgewersorganisasie Boerdery word bedryf in ’n uitdagende omgewing waar arbeid een van ’n werkgewer se waardevolste bates is. Elke werksplek is uniek en werknemers verskil ten opsigte van persoonlikheid, verwysingsraamwerke, waardestelsels, kultuur en motivering. Konflik in die werksplek is ʼn algemene verskynsel en kan ʼn negatiewe invloed op enige onderneming hê […] More

  • in ,

    Firestone is vuur en vlam vir landbou

    “Daar is verskeie goeie redes hoekom ’n boer ’n Firestone moet koop,” sê Stephan van Staden, nasionale landbouspesialis van Firestone. “Die oudste landbouband in die wêreld is deur ons vervaardig, wat beteken dat enige ander trekkerbandvervaardiger eintlik maar in Firestone se spore volg. Harvey Firestone het in 1932 die eerste trekkerband gemaak, wat Firestone die […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.