
PAPTERT
Jy benodig: – 1 Pot stywe pap – 3 Koppies gerasperde kaas – 2 Opgekapte uie – 1 Pakkie opgekapte sampioene – 1 Pakkie gebraaide, opgekapte spek – 1 Blikkie tamatie & uiesmoor Nou maak jy so: – Pak ‘n laag stywe pap onder in ‘n oondvaste bak. – Braai uie, sampioene en spek saam. […] More