
EIER BROODROLLETJIES
Jy benodig: – 8 Snye wit brood – 1 pakkie spek, opgekap – 1 koppie gerasperde kaas – 2 eiers, geklits – 30ml melk – Olie vir vlakbraai Nou maak jy so: – Rol die snye brood bietjie plat met ‘n koekroller of ronde voorwerp en sny korsies af. – Strooi ‘n bietjie kaas bo-op […] More