Latest stories

  • in ,

    PAPTERT

    Jy benodig: –           1 Pot stywe pap –           3 Koppies gerasperde kaas –           2 Opgekapte uie –           1 Pakkie opgekapte sampioene –           1 Pakkie gebraaide, opgekapte spek –           1 Blikkie tamatie & uiesmoor Nou maak jy so: –           Pak ‘n laag stywe pap onder in ‘n oondvaste bak. –           Braai uie, sampioene en spek saam. […] More

  • in

    Kaas en Ham-Tert

    Jy benodig: 30 ml botter 30 ml koekmeel 10 ml gegeurde seesout ‘n knippie rooipeper 5 ml droë mosterd 375 ml karringmelk 250 g ham, of weense worsies in dun repies 250 ml cheddar kaas, grof gerasper 30 ml fyn gekapte pietersielie 3 eiers, geklits Puff Pastry / Pastei Deeg Nou maak jy so: Bak […] More

  • in ,

    Maklike en tuisgemaakte “Wraps”

    Jy benodig: 2 koppie meel 6 teelepels botter Bietjie louwarm water Nou maak jy so: Vryf die botter in die meel in met jou vingers tot alles krummelrig is. Meng bietjies bietjies water by die meel mengsel totdat jy ‘n sagte deeg gevorm het. Deel die deeg in 12 gelyk grootte balletjies en laat rus […] More

  • in

    Cheesy Toast a.k.a Welsh Rarebit

    Bestanddele: 2 Snye Brood van jou keuse 1 Koppie gerasperde kaas 1 Koppie Witsous (Tuisgemaak of uit ‘n Pakkie) 4 Repies “Streaky” Bacon Doen nou die volgende: Rooster die brood tot liggies verbruin. Plaas die repies “Streaky” bacon op die roosterbrood Verdeel die witsous tussen die twee snye brood – gooi egalig bo-oor die roosterbrood. […] More

  • in

    Awesome White Bread Recipe

    You need: 1 Packet Dry Yeast 1/4 cup Warm Water 1 Tablespoon Butter 2 Teaspoons Salt 2 Tablespoons Sugar 1 cup Boiling Water 3/4 cup Cold Water 4 1/2 cups White Bread Flour This is what you do: Mix the yeast and 1/4 cup warm water and let it stand till further notice. Add the […] More

  • scotch eggs
    in

    SCOTCH EGGS

    Jy benodig: – 3 x geklitste eiers – 1 x pak rou wors (jou gunstelling wors – varkworsies werk fantasties) – druk die vleis uit die derm. – ½ Koppie fyn gerasperde kaas – ½ koppie Tamatiesous – 1 Pakkie Broodkrummels of Crushed Cornflakes – 1 Koppie gegeurde koekmeel (Geur met speserye en sout na […] More

  • Bacon and beef soup
    in ,

    Beef & Bacon Soup

    You need: 20 ml Olive Oil 200 g Streaky Bacon, diced 800 g Boneless stewing meat (chuck works well) 2 Onions, diced 3 Garlic Cloves, crushed 2 Litre Beef Stock 1 Can Fine Tomatoes 5 ml Dried Thyme 5 ml Crushed Red Chilli 3 Carrots, peeled and skinned 8 Baby Potatoes, peeled and diced 2 […] More

  • Christmas salad
    in ,

    Couscous for Christmas

    With Christmas around the corner, it is time to start planning what to make for your Christmas meal. The challenge is coming up with new ideas. This couscous salad recipe is so easy and an attractive dish to add to your festive table. It is great as a side or even as a main for […] More

  • in

    Pumpkin crumble

    Savour this healthy pumpkin crumble It’s time to give up the traditional unhealthy pumpkin pie and move on to this healthy, delicious pumpkin crumble. It is packed full of healthy ingredients and helps protect against many diseases. The oats are high in fibre, carbohydrate rich, low fat, low sodium and have a low Glycaemic Index. […] More

  • in ,

    Black bean brownies

    When the United Nations declared 2016 as the International Year of the Pulses (IYP), it was very easy for many of us to jump on board and add them to our diets. The challenge is how to make these nutritional powerhouses appealing to children. Here are some great ways to serve pulses that will appeal […] More

  • in

    HEELPITMIELIEBROOD

    Lewer 16 porsies BESTANDDELE 125 ml growwe mieliemeel 60 ml volkoringmeel 60 ml hawersemels 10 ml bakpoeier 1,25 ml sout 1,25 ml swartpeper 2,5 ml droë gemengde kruie 3 groot eiers 60 ml fyngesnyde songedroogde tamatie 375 ml laevet-karringmelk 60 ml druiwepit-, kanola- of neutolie 250 ml suikermielies, vars gekook, bevrore of geblik 250 ml […] More

  • in

    Vrugtekerrie

    6 porsies  kookolie 1 ui, gekap 6 boudtjops 1 steranys 3 kaneelstokkies 5 wonderpeperkorrels 5 ml borrie 20 ml kerrie 2 groen papajas, geskil 2 groen veselperskes, met skil   Verhit die olie in ’n kastrol en braai die ui en tjops tot amper gaar. Kap die steranys en kaneelstokkies fyn. Voeg dit by die tjops. Roer […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.