
Plant presies met Xfarm se skyfplanter
Xfarm het in 1998 die verbouing van kleingraangewasse in die Suid- en Wes-Kaap totaal verander met die bekendstelling van ’n doelgemaakte planter vir die bewaringsbewerkingsboer. Hierdie plantkonsep, om met een bewerking saad akkuraat te plaas, is steeds, na 18 jaar, die enigste wyse waarop die Kaapse graanboere suksesvol kan oorleef; deur die lae groeikoers in […] More