Latest stories

  • in ,

    ACSZ Show Lusaka

    by Jaco Cilliers Zambian farmers flocked to the recent ACSZ Show to see what various companies had on offer to make their lives easier and their farms more profitable. Even the president of Zambia attended this special event. The Zambian military entertained the people with demonstrations and there were loads to choose from in terms […] More

  • in

    Die kuns van kunsmistoediening: FERTASA-konferensie

    deur Jaco Cilliers Boere moet seker maak dat hulle die regte tipe kunsmis en aanvullers vir hulle spesifieke grond toedien om winsgewend te wees. Wanneer die grondmonsters geneem en getoets word moet boere ook seker maak dat die laboratoriums op standaard is. Die is een van die sterk boodskappe wat hierdie jaar oorgedra is by […] More

  • in

    Inaugural AGCO Agriculture Foundation Award presented for innovative solution to rural community unemployment in South Africa

    The AGCO Agriculture Foundation (AAF) Award goes to the Bahle Zondo Foundation (BZF) for its innovative solutions in addressing rural unemployment. The AGCO Agriculture Foundation (AAF) (http://bit.ly/2P5N4LW), a private entity with the strong commitment to providing a holistic approach to the global prevention and relief of hunger through impactful initiatives and sustainable agricultural development, today […] More

  • FUSO
    in

    New FUSO models extend the range

    FUSO Trucks, a part of Daimler Trucks & Buses Southern Africa has added four new models to its successful line-up and has facelifted five of its existing models with new significant and technologically advanced features. The new models are the FI12-170, the FJ18-280S (short wheelbase), the FJ18-280L (long wheelbase) and the FJ26-280. The four new […] More

  • agri securitas trustfonds
    in

    Boerderygemeenskap se veiligheid is prioriteit

    “Die veiligheid van die boerderygemeenskap in Suid-Afrika is ‘n prioriteit vir die Agri Securitas Trustfonds. Daarom het die Trustfonds pas weer geld bewillig om nagenoeg 420 boere en 15 500 plaaswerkers regoor Suid-Afrika te help beveilig deur ‘n geldelike skenking van meer as R1,5-miljoen aan twaalf boereverenigings te bewillig vir die oprigting van kameranetwerke en die […] More

  • Agri Gauteng Ekspo veiling
    in ,

    Tweede Agri Gauteng Ekspo vir opkomende boere

    Agri Gauteng, in vennootskap met Agri SA, het die tweede Agri Gauteng Ekspo van 7 tot 9 Augustus by Vleissentraal, Onderstepoort aangebied. Die skou is verbind daartoe om jong en opkomende boere bloot te stel aan ’n bedryf wat die moontlikheid bied om volhoubare werkskepping daar te stel, en dus armoedeverligting te bewerkstellig. Die ekspo […] More

  • in

    No solutions offered by EU chicken industry study

    A new study commissioned by the European Union into the causes and impacts of the current crisis in the South African poultry sector has failed to offer new insights or solutions to the core problem of dumping, which has decimated the chicken industry over the last years. Choosing to focus heavily on export potential instead […] More

  • in

    TLU SA ondersteun hawelose boere met Plaashuise Register

    TLU SA stel graag die Plaashuise Register bekend om boere wat in nood verkeer by te staan met verblyf.Dié inisiatief spruit uit ‘n idee van mnr. Bertus van der Westhuizen, die voorsitter van TLU SA: Vrystaat, om ʼn register van leë bewoonbare plaashuise saam te stel waar boere moontlik ‘n tussentydse heenkome kan vind. “Dit […] More

  • bokhaar
    in

    Bokhaarmarkverslag

    Die 2019 winterseisoen het afgeskop in Port Elizabeth met ‘n aanbieding van 76 908 kg. Die eerste veiling van ‘n seisoen is altyd gemeng en moeilik om the kwoteer. Die gemiddelde markaanwyser het in vergelyking met die ooreenstemmende veiling van die vorige seisoen, 12,5% goedkoper gesluit op R247,42/kg. Prysvlakke in vergelyking met die ooreenstemmende veiling […] More

  • kragdag
    in

    Landbou-nuutjie by KragDag 2019 ‘n reusesukses

    Die Landbou Ekspo wat vanjaar vir die eerste maal tydens die Sakeliga Kragdag – in samewerking met TLU SA – aangebied is, was ‘n reusesukses. Die jaarlikse Kragdag-verrigtinge is vanjaar vir die elfde keer tussen 8 en 10 Augustus by die Diamantvallei Landgoed, oos van Pretoria aangebied. Dié geleentheid – die skepping van HP Steyn […] More

  • in

    Call to enter for SAB kickstart urban agri programme

    Youth-owned businesses in the agricultural sector are invited to apply for SAB KickStart’s Urban Agriculture programme, which aims to create sustainable employment. Now in its second year, the Urban Agriculture programme looks to invest in high potential farming businesses, by integrating technology solutions that will grow the businesses and create lasting employment. The 15-month business […] More

  • in

    Raak deel van oplossings, vra Wilken by VL kongres

    Raak betrokke en vat hande om die uitdagings die hoof te bied. Dit was Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), se pleidooi aan boere en die sektor by VL se jaarkongres van 2019. “As ons in landbou nie besef ons moet saamstaan nie, wag daar vir ons ’n helse verrassing,” het hy gesê. “Gaan […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.