Latest stories

  • in ,

    ProAgri 230

    Die eerste digitale elektroniese armhorlosie met syfertjies in plaas van ՚n gesiggie het al in 1970 verskyn. Almal het gedink dit is die einde van gesiggiehorlosies. Met ons reis op die MSC Musica was dit vir my amusant om te sien dat al die pragtige, duur horlosies wat daar te koop aangebied is, die tyd […] More

  • in ,

    ProAgri 229

    Mieliepitte soeter as lekkers, spieëlblink eiervrugte, kanariegeel spanspekke, rooi geringde uie, mielies met drie koppe elk op presies dieselfde hoogte en sonneblomme wat grootbek lag… Die kultivardae van saadmaatskappye hierdie tyd van die jaar bly een van my hoogtepunte op die landboukalender. Een van die produkspesialiste kla bietjie by my dat die wortels op die […] More

  • in ,

    ProAgri 228

    Dele van die Karoo het vir die eerste keer in vier jaar reën gehad en daar is orals foto’s van kinders en hondjies wat in die water speel. Op die sosiale media doen ’n video die rondte van ’n boer wat langs sy bakkie hardloop en sing uit vreugde omdat dit op sy plaas gereën […] More

  • ProAgri
    in ,

    ProAgri 227

    “Mag jou ooie almal lam en mag jou lammers almal ooie wees.” Dit was die goeie wens waarmee ՚n gesoute boer my begroet het toe ek so twee dekades gelede my eerste landbouradioprogram, Landboukorrels, aangebied het. Synde ՚n stadsjapie, het ek maar so ՚n rukkie gevat om te verstaan wat die man aan my probeer […] More

  • ProAgri
    in ,

    ProAgri 226

    “Ek gee om vir my goed; ek het hard gewerk daarvoor,” vertel ’n suksesvolle Vrystaatse boer. Na vyf- of sesduisend uur se werk lyk sy trekkers nog of hulle nuut op die handelaar se vloer staan. Nie eers stof word in ‘n kajuit toegelaat nie en sy mense weet, jy maak nie ’n trekker of […] More

  • ProAgri
    in ,

    ProAgri 225

    Hoeveel woorde lê in 24 jaar se tydskrifte? Hoeveel masjiene het ons al op ProAgri se bladsye laat leef en werk? Met hoeveel boere en verskaffers het ons al gesels sedert die eerste ProAgri in November 1994 trots en vars van die rolpers af die landbou-omgewing gegroet het? Dit is ’n onmoontlike taak om te […] More

  • in ,

    ProAgri 224

    Blinkoog, oopgesig en met ’n vriendelike “Hallo Tannie” kom groet hulle wanneer ek op die plaas aankom om ’n artikel te skryf. Die boerekinders help op die plaas en speel buite en hulle gesigte straal selfvertroue en hoop uit. Wanneer ’n nuwe masjien op die plaas aankom, is dit hulle wat die opwinding wys wat […] More

  • in ,

    ProAgri 223

    Stof is ons en tot stof sal ons terugkeer… Al gooi die stedelinge die grond toe onder teer en beton, verskans hulleself agter elektriese drade, staalheinings, glasvensters en vind hulle inkomste deur op swart plastiekboksies op nagemaakte houttafels in lugversorgde kantore te tik. Al koop hulle kos in verseëlde plastiekpakke en smul aan nagemaakte geure, […] More

  • in ,

    ProAgri 222

    ‘n Leier moet mos voorloop. Die pas aangee… So waarom wys Cyril Ramaphosa ons nie hoe hy sy eiendomme beskikbaar stel vir onteiening sonder vergoeding nie? Of dit nou ‘n wildsplasie, beesplasie of ‘n huisie by die see is, die land se “grondhonger” massas sal dit sekerlik met groot vrug kan beplak. Ons weet almal […] More

  • in ,

    ProAgri 221

    Ons is ’n klein en hegte familie hier by ProAgri en as een van ons skielik weggeneem word maak dit seer. Stefan van Wyk was meer as ’n kollega. Hy was ’n vriend, ’n staatmaker en ’n vertroueling. Hy het my senuwees klaargemaak as hy soms op no 99 eers wegtrek met sy maand se […] More

  • proagri
    in ,

    ProAgri 220

    Ek hoop jy is nog lekker loopfiks na NAMPO, want ons gaan in hierdie uitgawe weer ‘n paar wilde draaie oor die terrein gooi! Soos elke jaar was ek weer baie beïndruk met ons mense en ook die buitelandse ontwikkelaars se nuutskeppings en voortbouing op tegnologie. Rathefbome aan trekkers gaan eersdaags tot veteraanmodelle beperk wees […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.